Die Plaaskombuis



Business Profile: Contact Information, Customer Reviews, Rating & Accreditation, Customer Complaints, Business Details

Photos

Die Plaaskombuis


Description

Die Plaaskombuis | Outydse gebak ('n VVA welsyns-organisasie inisiatief)

Die Plaaskombuis se varsgebak word steeds met die hand gemaak, volgens ouma se resep en met dieselfde liefde as wat sy daarin gesit het. Met die verskil dat dit nou toeganklik is vir almal in die stad wat ver van die plaas af bly, wie se ouma net ‘n herinnering is, maar wat steeds verlang.

Contacts

Address:
11 Erwee St, Wesselsbron, 9680




Categories

Features

Good for kids
Debit cards
Credit cards
Delivery
Takeaway
Coffee
Casual



Reviews

Write a review

Related