CAPE FEED & GRAIN - Oudtshoorn Silo



Business Profile: Contact Information, Customer Reviews, Rating & Accreditation, Customer Complaints, Business Details

Photos

CAPE FEED & GRAIN - Oudtshoorn Silo


Description

Cape Feed & Grain | CAPE FEED & GRAIN is 'n dinamiese netwerk wat handel in graan- en voerkommoditeite, dit sluit in direkte handel en groothandel van veevoere, ondersteun deur vervaardiging van kliënte mengsels en effektiewe logistieke.

CAPE FEED & GRAIN is 'n veevoervervaardiger wat in graan- en voerkommoditeite handel. Ons spesialiseer in kliëntemengsels, voerstoor- en verwante landbouprodukte en direkte handel in veevoergrondstowwe. Die lewering van hierdie dienste word moontlik gemaak deur die dinamiese netwerk van assosiasies en effektiewe logistieke. CAPE FEED & GRAIN is 'n familiebesigheid wat in 2007 gestig is.

Contacts

Address:
024 Kerk St, Oudtshoorn, 6620




Categories

Features

In-store shopping
Delivery
Same-day delivery



Reviews

Write a review

Related